Gister het ons ‘n wonderlike funksie gehad by Tortoise Trail Lodge in Longacres. Die terugvoer wat ons gekry het was puik en glo almal het ‘n goeie tyd gehad. Ons wil net weereens vir almal wat daar was en ons borge vir die dag ‘n GROOT DANKIE se. Ons maak weer so in die nuwe jaar!